16 May 2015

Photographer: Veronique Photography
What a wonderful surprise to find that this couple entered the "SARIE BRUIDSPAAR VAN DIE JAAR" competition! We are holding thumbs for them, to us they are definitely the winners! To view the entry and VOTE, please click: SARIE BRUIDSPAAR KOMPETISIE
Herewith their entry;

"Anette en Mike Olwagen
Bruid se naam: Anette
Bruidegom se naam: Mike
Bruidspaar se van: Olwagen
Troudatum: 05/16/2015
Dorp/Stad waar troue plaasgevind het: Britanniabaai
Provinsie: Die Wes-Kaap
Onthaalplek: Sea Trader
Beskryf you troudag: 'n Dag vol van die mooiste herinneringe!! My Man het maande lank aan ons Troukar gebou - Eks nie heeltemal seker of hy meer opgewonde wat om my te sien, of om in sy bakkie te ry nie. Alles het so mooi bymekaar gekom. Ons het gefokus op dinge wat vir ons belangrik was. Vir Mike was dit die kar en musiek, vir my was dit fotograaf en Rok. Met minimale dekor. Ons het 'n "Live Band" gehad wat die partykie lekker aan die gang gehou het. Didi het my rok gemaak - amper 10 jaar terug het sy matriekafskeid rok gemaak - en van daai dag af al droom ek dat sy eendag my trourok kan maak. Ek het een wens: Om weer te kan trou (met dieselfde man) net om dit vir 'n tweede keer in te neem, dit gaan hopeloos te vinnig verby!!"
| All Rights Reserved - 2015